Laerskool Gene Louw

LAERSKOOL

GENE LOUW

PRIMARY

ONS STREWE – NA LIEFDE, GELOOF EN KENNIS | WE STRIVE – FOR LOVE, FAITH AND KNOWLEDGE

Ons Strewe – Na Liefde, Geloof & Kennis

LAERSKOOL GENE LOUW

Sedert 1984

Welkom By Laerskool Gene Louw

By Laerskool Gene Louw glo ons daarin om voort te bou op ons stewige fondament en prestasies van die verlede. 'n Belegging in die onderwys is 'n belegging in die toekoms; daarom wil ek elke ouer en opvoeder bedank wat deur die jare in Gene Louw belê het en dit steeds doen.

SKOOLTYE

2024
Aanvangstyd vir alle grade
07:45
Verdagingstye
Gr. 1 & 2:
13:15
Gr. 3:
13:15 - Dinsdae/Vrydae
13:45 - Maandae/Woensdae/Donderdae
Gr. 4 & 5:
14:00 - Maandag-Donderdag
13:30 - Vrydag
Gr. 6 & 7:
14:15 - Maandag-Donderdag
13:45 - Vrydag

KWARTALE

2024
Kwartaaldatums 2024

Kwartaal 1:
17 Januarie-20 Maart 2024
Kwartaal 2:
3 April-14 Junie 2024
Kwartaal 3:
9 Julie-20 September 2024
Kwartaal 4:
1 Oktober-11 Desember 2024

NB: Kwartaaldatums is onderhewig aan moontlike veranderinge deur die WKOD.